Skip to product information
1 van / of 2

Slimkoppe Lees Vlak 2 Boek 4 Lekker uitstappies

Slimkoppe Lees Vlak 2 Boek 4 Lekker uitstappies

Slimkoppe Lees! Vlak 2 is vir kinders wat gereed is om sinne te begin lees. Die woorde vertel die storie en die illustrasies dra by tot die storielyn. Op hierdie vlak steun kinders steeds op die illustrasies as leidrade om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig, maar grappig en vrolik. Bekende woorde word herhaal en nuwe woorde bekend gestel om jou kind se leeswoordeskat te vergroot.

Lekker uitstappies sluit die volgende vier stories in:

  • In die museum
  • Wat eet ons vanaand?
  • In die park
  • In die biblioteek

Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 3 te volg.


Gewone prys / Regular price $9.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $9.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!