Skip to product information
1 van / of 3

Liewe Heksie en die Helikopter

Liewe Heksie en die Helikopter

Karel Kat kom kuier in Blommeland met sy nuwe helikopter.  Almal kry 'n beurt om saam te ry - selfs koning Rosekrans. Maar sal Liewe Heksie kan help wanneer Karel en die koning per ongeluk in groot moeilikheid kom?
Gewone prys / Regular price $15.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $15.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Title
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!