Skip to product information
1 van / of 3

Liewe Heksie Leesboek 3

Liewe Heksie Leesboek 3

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie -stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie -stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6 jariges.

In Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer. Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die geliefde karakters in Blommeland op 'n moderne, maar tog herkenbare wyse uit.
Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!