Ons Eie Kleuterbybel
Ons Eie Kleuterbybel
"Laat die kindertjies na my toe kom, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele."
Ons eie Kleuterbybel bied kinders die bekendste, mees geliefde Bybelverhale, met die besonderse illustrasies deur Johann Strauss, een van Suid-Afrika se voorste illustreerders. Dié verhale - vir kleuters, ouers en oumas en oupas - strek vanaf die Skepping tot die belofte van die nuwe hemel en die nuwe aarde.
Dit is'n onontbeerlike toevoeging tot jong kinders se geloofsvorming en sal 'n kosbare skat in elke huishouding word.
Dié klassieke Afrikaanse Kleuterbybel met sy uitstekende skrifgetroue teks is geskik vir saamlees én selflees.
Gewone prys / Regular price
$45.00 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$45.00 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per