Skip to product information
1 van / of 2

Storieman Omnibus 4

Storieman Omnibus 4

Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor . . . Storieman is daar!

“Pinocchio” vertel die klassieke verhaal van 'n houtpop wat graag 'n regte seuntjie wou word. Dan volg die immergewilde storie-reeks, “Heidi”, waarin 'n weeskind gestuur word om by haar iesegrimmige oupa in 'n berghut in die Alpe te gaan woon.
Gewone prys / Regular price $27.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $27.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!