Skip to product information
1 van / of 2

Storieman Omnibus 5

Storieman Omnibus 5

Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor … Storieman is daar!

 

In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos "Wikus te Goede", "Die astrante snyertjie", "Die standvastige bliksoldaatjie" en "Die keiser se nuwe klere." Kom lag lekker saam met stories soos "Liewe Heksie en die Koekoekie" en "Spokie van Boosgelegen" en word betower deur sprokies soos "Elf wilde swane", "Die tonteldoos" en "Die Groen Jonkvrou van die meer".

 

Storieman is só ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. 'n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. Storieman is daarvoor bekend dat dit kinders help om woordeskat te verruk, taalbeheer te bevorder, komsentrasie te verbeter en leeslus aan te wakker!

Gewone prys / Regular price $27.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $27.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!