Skip to product information
1 van / of 4

Tippie Se Eerste Boek Oor Klanke

Tippie Se Eerste Boek Oor Klanke

Tippie se eerste boek oor klanke” ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid van snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel pret kan wees?
Gewone prys / Regular price $10.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $10.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!