Skip to product information
1 van / of 3

Koester jou baba

Koester jou baba

'N NOODSAAKLIKE GIDS VIR OUERS OM HUL BABA SE EERSTE JAAR MET SELFVERTROUE TE HANTEER

Meg Faure (arbeidsterapeut) en Ann Richardson (geregistreerde verpleegsuster en vroedvrou),

ouerskapkenners en medeskrywers van die bekende Sense reeks, bied ouers nou 'n bygewerkte en uitgebreide derde uitgawe van hulle hoogs suksesvolle ouerskaphandleiding vir die eerste jaar.

Ouers oral in die land beskou die boek as hulle Bababybel, en dit is maklik om te sien waarom dit een van Suid-Afrika se gewildste ouerskapboeke is. Koester jou baba spreek met 'n sagte dog praktiese benadering die belangrikste ouerskapkwessies van eboorte tot 12 maande aan:

• Waarom huil my baba?

• Wat moet ek doen om my baba goed te laat slaap?

• Hoe voorsien ek in my baba se voedingsbehoeftes en wanneer begin ek met vaste kos?

• Hoe en wanneer stimuleer ek my baba vir optimale ontwikkeling?

Hierdie uitgawe van Koester jou baba sal vir seker net soveel byval vind by ouers aangesien die hersiene inhoud hulle op 'n sinvolle manier lei oor hoe om die beste op hul baba se sensoriese behoeftes te reageer.

Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!