Skip to product information
1 van / of 3

Klein Brakkie

Klein Brakkie

Snuffels is 'n dierbare klein hondjie. Hy raak gou opgewonde en hou daarvan om saam met sy maats te speel! 

Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan hulle nuuskierigheid prikkel. Die harde kartonblaaie is ook gereed vir peuters wat nog nie versigtig kan blaai nie.

Gewone prys / Regular price $15.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $15.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!