Skip to product information
1 van / of 3

Polisiemotor

Polisiemotor

Toeter is 'n dapper polisiemotor wat elke dag rondjaag om sy werk te doen! Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf. Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!

(Hardeband kartonboekie, 10 bladsye, 200 mm x 200 mm)

Gewone prys / Regular price $15.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $15.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!