Skip to product information
1 van / of 3

Vrolike Liedjies Volume 1 CD-boek

Vrolike Liedjies Volume 1 CD-boek

Vrolike liedjies, boek en CD, is 'n klein bloemlesing uit die skatkis van ons Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van "Bobbejaan klim die berg" tot "So ry die trein", "Suikerbossie" en "Vat jou goed en trek, Ferreira".

(Sagteband boek met CD en bladmusiek).

Gewone prys / Regular price $19.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!