Skip to product information
1 van / of 3

Vrolike Liedjies Volume 2 CD-boek

Vrolike Liedjies Volume 2 CD-boek

Vrolike liedjies Volume 1 het soos soetkoek verkoop. Daarom is Vrolike Liedjies Volume 2 nou beskikbaar met nog ou bekendes soos "Die blink vosperd", "Dis heerlike lente", en "Solank as die rietjie".

Die genot wat hierdie tradisionele liedjies gee, is nie beperk tot 'n spesiale geleentheid nie. Sing hulle by die huis, op pad êrens heen, by 'n piekniek, om die kampvuur of op die verhoog. Hulle skep spangees en bind jonk en oud bymekaar op 'n baie plesierige noot.

(Sagteband boek met CD en bladmusiek).

Gewone prys / Regular price $19.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!