Skip to product information
1 van / of 3

Vyf Minute Stories vir 1-jariges

Vyf Minute Stories vir 1-jariges

Geniet elke dag van die week 'n vyf minute storie  met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 1-jariges geskryf is. Ontmoet 'n hondjie wat mal daaroor is om kiekeboe te speel, 'n paar skattige bere en vele meer oulike karakters. Met 7 prettige stories sal kinders graag hierdie stories oor en oor wil hoor. 
Gewone prys / Regular price $19.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!