Skip to product information
1 van / of 4

Waar Is Katjie?

Waar Is Katjie?

Speel wegkruipertjie saam met Katjie.
Volg die leidrade en lig die flappies om Katjie se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal `n klomp van haar maats ook ontmoet! Hierdie boeke is deel van `n oulike reeks wat peuters aan diere bekendstel.

  • Daar is flappies om op te lig en `n opwip-bladsy aan die einde van die boek.
  • Peuters leer meer oor die kenmerke van verskillende diere.
  • Groot flappe help peuters om fyn motoriese vaardighede te ontwikkel.
  • Raai-speletjies bou woordeskat en ontwikkel geheue.
Gewone prys / Regular price $18.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $18.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!