Skip to product information
1 van / of 4

Wandel deur die Gees

Wandel deur die Gees

366 kragtige oordenkings oor die Heilige Gees - ons Voorspraak, Helper, Gids en Trooster.

Die Heilige Gees is God-in-ons, 'n Goddelike teenwoordigheid wat ons in God se wil vir ons lewe lei. Tog sukkel baie gelowiges om sy teenwoordigheid te ervaar of sy invloed in hulle lewe te sien.

Hierdie 366 oordenkings sal elke gelowige help om al hoe meer bewus te word van Hom en te onderskei wat die drie-enige God hulle roep om te doen. Wanneer jy besef watter belangrike en onlosmaaklike deel die Gees in jou lewe is, sal jy ervaar hoe dit is om in die Gees te wandel.

(Hardeband)

Gewone prys / Regular price $27.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $27.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!