Skip to product information
1 van / of 3

Die Wilde Wêreld Van Afrika

Die Wilde Wêreld Van Afrika

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit 'n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis?

Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto's van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voels tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. 'n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet - by die huis of in die wildtuin.

Kleurryke, interessante boek vir ouderdom 8-12; treffende foto's en illustrasies van Afrika se diverse natuurlewe; propvol prettige feite en aktiwiteite; perfek vir 'n toer in die wildtuin.

Also available in English:  The World of African Wildlife

Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!