Skip to product information
1 van / of 3

Zackie Mostert Omnibus 2

Zackie Mostert Omnibus 2

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!

Of hy nou grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of 'n klomp meisies baie, baie vies maak - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad.

Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven - en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak!

Hierdie boek bevat nog vyf lawwe Zackie-avonture:

1. Zackie Mostert druk 'n drie

2. Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante

3. Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies

4. Zackie Mostert en die meisiemoles

5. Zackie Mostert en die baie beroemde hond

Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!