Welkom by Boekwurm - jou tuiste vir Afrikaanse stories, leerstof, resepte en Bybels oorsee! Ons lewer af in Australië, NZ, Kanada & die VSA.

South African books delivered to Australia, NZ, Canada & the USA.

Tweetaligheid / Bilingualism

Die navorsing wys dat tweetaligheid soveel voordele inhou! Dis eenvoudig - hou net aan praat en saam stories lees - of kry hier meer struktuur!

Bilingualism and multilingualism benefit us throughout our lives - there's so much research to prove it. If you're looking for structured Afrikaans learning, check this collection out!

Leer Afrikaans / Learn Afrikaans

Sakpas bederfies / Shop by price

Proudly South African

We love all things South African, so we've curated a collection of Proudly SA recipe books and special stories to warm hearts everywhere!

Check it out! >
  • Taalleer & Spelling / Spelling & Grammar

    Vorder met Afrikaanse taalleer, taalreëls, idiome, spelling en skryf van voorskool tot Graad 8.

    Begin Leer / Start Learning 
  • Woordeskat / Vocabulary

    Van woordeskatboekies met helderkleurige prente tot volledige tweetalige woordeboeke - hier is iets vir almal.

    Verken / Explore 
  • Leer Lees / Learn to Read

    Eenvoudige gegradeerde leesboekies om selfvertroue te bou met Afrikaans lees!

    Leer self lees / Learn to read 
1 van / of 3
  • Die leerskool van LEES

    Die leerskool van LEES

    Is stories lees slegs 'n goeie manier om te ontspan? Of is die verbeeldingsreise waarop 'n bindende leesboek jou kind neem, op ander maniere voordelig ? Navorsing toon dat hierdie tjoepstil tydverdryf ons kinders voorberei vir die woelige...

    1 kommentaar / comment

  • Leer en oefen lekker Afrikaans, waarookal julle gaan!

    Leer en oefen lekker Afrikaans, waarookal julle...

    Ons het ‘n bietjie met Nadia van Zyl, woonagtig in Australië, gesels oor die informele en formele strategieë wat gesinne tuis kan volg om Afrikaans lewend te hou. Ek het haar ook uitgevra...

  • Gratis pdf-Afrikaanse leesboekies

    Gratis pdf-Afrikaanse leesboekies

    ‘n Handige skakel na ‘n hele blad vol boeke wat jy gratis in pdf-formaat kan aflaai (en selfs uitdruk)! Titels sluit in:- Die Bere wat Beskerm- Skippie leer Geldsake- My...

    10 kommentare / comments

  • Ons Spraakterapeut Praat oor Tweetaligheid - Deel 2

    Ons Spraakterapeut Praat oor Tweetaligheid - De...

    10 Wenke om tweetaligheid in jou kind te bevorder. Hierdie is die tweede in 'n reeks van drie artikels deur Sumari Erasmus. Sy is 'n spraakterapeut, maar ook 'n Afrikaanse mamma...

1 van / of 4

Het jy navrae of versoeke? Kontak ons! / Questions or requests? Contact us!